Waar was jy...
Kliek op die krimpbeelde hieronder om die groter weergawes te sien. Jy kan meer as een foto oop hê - kliek en 'drag' om 'n vergrote foto rond te skuif
Centurion Teater - 22 Maart 2007
'n Spesiale gasoptrede deur Mauritz Lotz
Nog 'n spesiale gasoptrede... Matthys Maree
Vet pret op die verhoog
CD-bemeestering in Swede, opnames in Taiwan...
Hier is ek saam met Tommy Körberg en Stefan Nilsson
Kyk! Die Viking (Peter Hermansson) sing Afrikaans
Pär en Robert, hard aan die werk
Jay (張淵傑) wat my Mandaryns gekritiseer, verbeter en uiteindelik opgeneem het