

Vir meer inligting rakende 'n optrede skakel 082 788 2119 of die betrokke venue of skryf na info@sunieda.com
8 Julie 2008 - Centurion Teater
Begin 20:00 - Toegang: R70 - Besprekings by Computicket of die teater self (skakel 012 664 8710)
30 November 2007 - Carnival City se Big Top Arena - Semi-finaal van die World Song Contest: South Africa 2007
3 van Sunieda se songs is gekies - Hou vir haar duim vas!
24 November 2007 - Kersmark-Teetuin op die Pretoria skougronde - ten bate van die Trans-Oranje Skool vir Dowes
Begin 10:00 - Gratis toegang
23 November 2007 - Kersmark-Teetuin op die Pretoria skougronde - ten bate van die Trans-Oranje Skool vir Dowes
Begin 19:00 - Gratis toegang
12 Oktober 2007 - Jan Harmsgat se Agterplaas
Begin 20:00 - Kontak Jan Harm by 082 255 2465, Heidi by 082 8500 329 of Lizelle by 082 494 4931
19 Augustus 2007 - Die Geel Masker Teater, Alberton
Begin 16:00 - Kontak Chester Studio op 011 907 8086 vir meer inligting
30 Junie 2007 - Innibos Kunstefees
16:30 op die SAB verhoog
10 Junie 2007 - 360° Pub en Restaurant, Ponta do Oura, Mozambiek - 'n musiekale middag-ete
Begin ±12:00
8 Junie 2007 - 360° Pub en Restaurant, Ponta do Oura, Mozambiek - 'n musiekale middag-ete
Begin ±12:00
